Bookmark and Share

Search:

Home

Algemene Inligting

Bedieninge Binne Gemeente

Uitreike en Uitreikekumene

Click the Tabs above to see the listing information.

Contact Us
Name:
Surname:
Telephone:
Email:
Message:
Security Check
Type the characters that you see in this picture.
Contact Number: 082 809 6362
Email Address: nghw@lantic.net
Website:
Address: H/V Jan Viljoen & Strydomstraat Hartswater 8570

Ons Visie

Ons gee om (in Christus):
vir ons verhouding met God,
vir mekaar en
vir God se wêreld.

Ons verstaan dat die kerk van die Here Jesus Christus hier op aarde die opdrag het:

om in die regte verhouding met God te leef en om, vanuit hierdie verhouding met God, aan sy opdrag tot naasteliefde sigbaar gestalte te gee deur op daadwerklike wyse as medegelowiges vir mekaar om te gee, asook om Jesus se laaste opdrag te gehoorsaam deur dissipels van al die nasies te maak.

 

© 2019 Vaalharts.com Valley | www.vaalharts.com | Admin | Disclaimer